SEARCH...:


recently watched....:
  • Jaar [af]
  • Eloru [scn]
  • 4月18日 [ja]
  • 1312 [fr]
  • श्रवण प्रणाली [new]
  • Mieszko [pl]
  • FeRAM [sv]
  • ブルゴーニュ公爵領ネーデルラント [ja]
  • Port Hawkesbury Airport [pms]
  • 1251 [gl]
  • JamVM [en]

  • jetzt mitverdienen


    Der freche Erotikshop!
    02 Logo 120x60

    Party Explosion - Click here!
    Final Fantasy III DS game

    Miller Brothers, Click here!
    www.easycar.com
    Estate
    Win a Supercar of your dreams........make Summer special this year

    00003 ORION - Logo
    Fancy a hot adventure? More fun for HIM and HER – Shopping at PABO.com!

    LANGUAGE: ar | id | bg | ca | ceb | cs | da | de | et | en / / | es | eo | fr | gr | he | hr it | ko | lt | hu | nl | ja | no | pl | pt | ru | ro | sk | sl | sr | fi | sv | te | tr | uk | zh

    Jaar

    vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

    Spring na: navigasie, soek

    'n Jaar is die relatiewe eenheid van tyd wat die periode beskryf wat dit 'n planeet neem om om sy ster wentel

    In algemene taalgebruik is 'n jaar die periode wat dit die aarde neem om een maal om die son te wentel.

    Volgens die Gregoriaanse kalender tel een jaar 365 dae. Elke vier jaar word daar een dag bygetel om te op te maak vir die feit dat die omgang om die son nie presies in volledige dae gebeur nie. Só 'n jaar word 'n skrikkeljaar genoem. Die Juliaanse kalender het een keer in die vier jaar 'n skrikkeljaar, en duur dus gemiddeld 365,26 dae (365d, 6h). Die Gregoriaanse kalender het minder skrikkeldae en duur gemiddeld 365,2425 dae (365d 5h 49m 12s).

    Die periode tussen twee lentepuntdeurgange van die son (dit wil sê, tussen twee oomblikke dat die son in dieselfde rigting bewegend bo die ewenaar is) is 'n tropiese jaar. 'n Aardjaar bevat vier seisoene.

    Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
    Change language: All | الرربية | Bahasa Indonesia | Български | Català | Cebuano | Ħesky | Dansk | Deutsch | Eesti | English | Español | Esperanto | Français | עברית | Hrvatski | Italiano | 핶국어 | Lietuvių | Magyar | Nederlands | 旡涬語 | Norsk (bokmál) | Polski | Português | Русскиб | Română | Slovenčina | Slovenščina | Српски / Srpski | Suomi | Svenska | తెలుగు | Türkçe | УкраїнсѦка | 中文

    Autorem skryptu AdWiki v0.8 (2007) jest husky83
    Wikipedia jest zarejestrowanym znakiem towarowym Wikimedia Foundation
    Wszystkie materiały pochodzą z Wikipedii, obięte są licencją GNU Free Documentation License